YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Galasiërs 2

1

Galasiërs 2:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek is saam met Die Gesalfde Een gekruisig en van toe af aan is dit nie meer ék wat self leef nie, maar Die Gesalfde Een leef in my. Die lewe wat ek nou in die menslike natuur leef, leef ek in die vertroue van die Seun van God, wat my liefgehad het en Sy lewe vir my gegee het.

Sammenlign

Utforsk Galasiërs 2:20

2

Galasiërs 2:21

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek verwerp nie die onverdiende guns van God nie, want as daar onpartydige opregtheid deur die geskrewe wet gekom het, dan het Die Gesalfde Een sonder rede gesterf.

Sammenlign

Utforsk Galasiërs 2:21

3

Galasiërs 2:15-16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ons wat van nature Jode en nie sondaars vanuit die ander nasies is nie, weet dat die mens nie onskuldig verklaar word vanuit die doen van die geskrewe wet nie, maar deur die vertroue van Yeshua, Die Gesalfde Een. Ons het ook in Yeshua, Die Gesalfde Een, vertrou sodat ons onskuldig verklaar kon word vanuit die vertroue van Die Gesalfde Een en nie vanuit die doen van die geskrewe wet nie omdat deur die doen van die geskrewe wet geen mens onskuldig verklaar sal word nie,”

Sammenlign

Utforsk Galasiërs 2:15-16

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest