YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 9

1

Handelinge 9:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die Meester sê vir hom: “Staan op en gaan, want hy is vir My ’n gekose instrument om My Karakter en Outoriteit te neem voor nasies, konings, asook die kinders van Yisra’el

Sammenlign

Utforsk Handelinge 9:15

2

Handelinge 9:4-5

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy val op die grond neer en hoor ’n stem vir hom sê: “Sha’ul, Sha’ul, waarom vervolg jy My? Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.” Hy sê: “Wie is U, my Meester?” Ons Meester antwoord: Ek is onveranderlik dieselfde, Yeshua van Natzeret, wat jy vervolg.”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 9:4-5

3

Handelinge 9:17-18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe het Gananyah gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: “Sha’ul, my broer, ons Meester, Yeshua, Hy wat aan jou verskyn het op die pad toe jy gekom het, het my gestuur sodat jou oë oopgemaak kan word en jy met die Gees wat Afgesonderd is, gevul kan word.” Dadelik het daar iets soos skubbe van sy oë afgeval en hy kon onmiddellik sien en hy het opgestaan en is gedoop.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 9:17-18

Gratis leseplaner og andakter relatert til Handelinge 9

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest