YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 26

1

Handelinge 26:17-18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek sal jou verlos van die Jode en van die ander nasies waarheen Ek jou stuur, om hulle oë oop te maak sodat hulle hul kan wegdraai van die duisternis na die lig en vanaf die outoriteit van die teëstander na God toe en hulle bevryding van sondes en ’n erfenis onder die afgesonderdes kan kry, deur vertroue in My.’

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:17-18

2

Handelinge 26:16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy sê ook vir my: ‘Staan op, op jou voete, want om hierdie rede het Ek aan jou verskyn om jou aan te stel as ’n bedienaar en getuie van die dinge wat jy gesien het en van die dinge waarin Ek nog aan jou sal verskyn.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:16

3

Handelinge 26:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe sê ek: ‘Wie is U, my Meester?’ Ons Meester sê vir my: ‘Ek is Yeshua, die Natzerener, wat jy vervolg.’

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:15

4

Handelinge 26:28

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe sê Koning Agrippus vir Sha’ul: “Jy wil my in ’n kort tydjie oortuig om ’n volgeling van Die Gesalfde Een te word.”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:28

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest