YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 16

1

Handelinge 16:31

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle sê vir hom: “Vertrou in ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een en jy sal lewe, jy en jou huisgesin.”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 16:31

2

Handelinge 16:25-26

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

In die middel van die nag was Sha’ul en Sila besig om te bid en tot God te sing en die gevangenes het na hulle geluister. Skielik kom daar ’n groot aardbewing sodat die fondasies van die tronk geskud het en onmiddellik het al die deure oopgegaan en almal se boeie het losgeval.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 16:25-26

3

Handelinge 16:30

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en hy het hulle na buite gebring en gesê: “My meesters, wat moet ek doen sodat ek kan lewe?”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 16:30

4

Handelinge 16:27-28

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe die tronkbewaarder wakker word en hy sien dat die deure van die tronk oop is, het hy ’n swaard gevat en wou homself doodmaak omdat hy gedink het dat die gevangenes ontsnap het, maar Sha’ul het met ’n harde stem geroep en gesê: “Moenie jouself kwaad aandoen nie, want ons is almal hier.”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 16:27-28

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest