YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 14

1

Handelinge 14:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en gesê: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is net sulke mense wat kan ly soos julle en ons verkondig die goeie boodskap dat julle jul van hierdie nuttelose dinge moet wegdraai na die Lewende God, wat die hemel, die aarde, die see en alles wat daarin is, gemaak het.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 14:15

2

Handelinge 14:9-10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het geluister terwyl Sha’ul praat en Sha’ul het hom stip dopgehou en, toe hy sien dat hy die vertroue het om lewe te ontvang, met ’n harde stem vir hom gesê: “Vir jou sê ek in die Karakter en Outoriteit van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, staan regop op jou voete!” Hy het opgespring en rondgeloop

Sammenlign

Utforsk Handelinge 14:9-10

3

Handelinge 14:23

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle het in elke gemeente vir hulle oudstes gekies terwyl hulle saam met hulle gebid en gevas het en hulle opgedra het aan ons Meester in Wie hulle vertrou het.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 14:23

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest