YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 11

1

Handelinge 11:26

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en toe hy hom kry, het hy hom saam met hom na Antiogeia gebring en hulle het ’n hele jaar lank as een saam in die gemeente bymekaargekom en baie mense geleer en die studentevolgelinge is in Antiogeia vir die eerste keer ‘volgelinge van Die Gesalfde Een’ genoem.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 11:26

2

Handelinge 11:23-24

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe hy daar kom en die onverdiende guns van God sien, was hy verheug en het almal aangemoedig om met hulle hele verstand, wil en emosie aan ons Meester vas te hou, want hy was ’n goeie man, vol vertroue en van die Gees wat Afgesonderd is en baie mense is by ons Meester bygevoeg.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 11:23-24

3

Handelinge 11:17-18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As God daarom aan hulle, wat in die Meester Yeshua, Die Gesalfde Een, vertrou het, dieselfde geskenk gegee het soos aan ons, wie was ek dan, dat ek God kon keer?” Toe hulle dit hoor, was hulle stil en het eer, lof en aanbidding aan God gebring en gesê: “Miskien het God ook aan die ander nasies die erkenning, belydenis en wegdraai van sonde na God toe, tot die lewe, gegee.”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 11:17-18

Gratis leseplaner og andakter relatert til Handelinge 11

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest