YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 2 Korinthiërs 9

1

2 Korinthiërs 9:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

God is in staat om alle onverdiende guns in julle te vermeerder sodat julle altyd in alles genoeg kan hê en julle oorvloedig kan wees in elke goeie werk.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 9:8

2

2 Korinthiërs 9:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Elkeen gee soos hy besluit het in sy verstand, wil en emosie, nie treurig of uit verpligting nie, want God het ’n vreugdevolle gewer lief.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 9:7

3

2 Korinthiërs 9:6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Meer nog, dit: wie spaarsamig saai, sal ook spaarsamig oes en wie volop saai, sal ook volop oes.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 9:6

4

2 Korinthiërs 9:10-11

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Meer nog, Hy wat saad gee aan die saaier, gee brood om te eet en Hy sal vir julle saad gee en dit vermeerder en die vrug van julle onpartydige opregtheid vermeerder sodat julle in alles verryk kan word met die volle regte van ’n erfgenaam, wat deur ons dankbaarheid tot God volmaak gemaak word

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 9:10-11

5

2 Korinthiërs 9:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Dank God daarom vir Sy onbeskryflike geskenk.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 9:15

Gratis leseplaner og andakter relatert til 2 Korinthiërs 9

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest