YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 2 Kronieke 1

1

2 Kronieke 1:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Gee nou vir my wysheid en kennis sodat ek voor hierdie volk kan uit- en ingaan, want wie kan hierdie groot volk van U regeer?”

Sammenlign

Utforsk 2 Kronieke 1:10

2

2 Kronieke 1:11-12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe sê God aan Shlomo: “Omdat dít in jou gedagtes was en jy nie rykdom, eer en die lewe van jou vyande of ’n lang lewe begeer het nie, maar wysheid en kennis vir jouself gevra het om My volk, waaroor Ek jou koning gemaak het, te kan regeer, gee Ek ook aan jou die dinge wat jy nie gevra het nie. Ek sal vir jou wysheid, kennis, rykdom, skatte en eer gee soos wat die konings wat voor jou was, nie gehad het nie en niemand ná jou ook sal hê nie.

Sammenlign

Utforsk 2 Kronieke 1:11-12

3

2 Kronieke 1:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Daardie nag het יהוה aan Shlomo verskyn in ’n visioen en vir hom gesê: “Vra wat Ek aan jou moet gee.”

Sammenlign

Utforsk 2 Kronieke 1:7

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest