YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 1 Kronieke 28

1

1 Kronieke 28:9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Jy, my seun Shlomo, ken alles wat יהוה, ons God, ons beveel het en dien Hom met ’n volmaakte verstand, wil en emosie en met ’n gewillige lewe, want יהוה weet alles wat in die verstand, wil en emosie is en verstaan al die verbeeldings van die gedagtes van die mens. As jy Hom soek, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd wegstoot.

Sammenlign

Utforsk 1 Kronieke 28:9

2

1 Kronieke 28:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe het Dawid aan sy seun Shlomo gesê: “Wees onveranderlik sterk en dapper en doen dit. Moenie bang of mismoedig wees nie, want יהוה-God is by jou. Hy sal jou nie faal of in die steek laat nie totdat jy al die werk vir die diens van die huis van יהוה voltooi het

Sammenlign

Utforsk 1 Kronieke 28:20

3

1 Kronieke 28:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Weet nou en let op, יהוה het jou gekies om ’n huis vir die Afgesonderde Plek van die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה te bou; wees onveranderlik sterk, wees dapper en doen dit.”

Sammenlign

Utforsk 1 Kronieke 28:10

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest