YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 27

1

Genesis 27:28-29

Bybel vir almal

ABA

Ek bid dat God vir jou van die hemel se dou sal gee en die beste van alles wat uit die aarde kom. Ek bid dat jy baie koring en wyn sal hê. Ek bid dat ander volke jou sal dien en dat die mense van ander lande voor jou sal buig. Jy sal die hoof wees oor jou broer, en hy sal voor jou buig. As iemand jou vervloek, dan sal die Here hom vervloek, en as iemand jou seën, dan sal die Here hom seën.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 27:28-29

2

Genesis 27:36

Bybel vir almal

ABA

En Esau sê: “Ja, sy naam is Jakob, hy is skelm. Hy het my twee maal bedrieg. Hy het my regte gevat en nou het hy ook my seën gevat. Kan Pa my ook seën?”

Sammenlign

Utforsk Genesis 27:36

3

Genesis 27:39-40

Bybel vir almal

ABA

Sy pa sê toe vir hom: “Jy sal ver weg woon van die dinge van die aarde wat mense ryk laat word, ver van die dou van die hemel daarbo. Jy sal moet oorlog maak om te lewe en jy sal jou broer moet dien. Maar as jy hard probeer, dan sal jy vry word.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 27:39-40

4

Genesis 27:38

Bybel vir almal

ABA

Toe sê Esau vir sy pa: “Het Pa net een seën? Seën my ook asseblief.” En Esau het hard begin huil.

Sammenlign

Utforsk Genesis 27:38

Gratis leseplaner og andakter relatert til Genesis 27

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest