YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 13

1

Genesis 13:15

Bybel vir almal

ABA

Die hele land wat jy sien, sal Ek vir jou en vir jou nageslag gee, vir altyd.

Sammenlign

Utforsk Genesis 13:15

2

Genesis 13:14

Bybel vir almal

ABA

Nadat Lot weggegaan het van Abram, het die Here vir Abram gesê: “Kyk rondom jou. Kyk noord, kyk suid, kyk oos, kyk wes.

Sammenlign

Utforsk Genesis 13:14

3

Genesis 13:16

Bybel vir almal

ABA

Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof op die aarde. As iemand die stof op die aarde kan tel, dan sal hy jou nageslag ook kan tel.

Sammenlign

Utforsk Genesis 13:16

4

Genesis 13:8

Bybel vir almal

ABA

Abram sê toe vir Lot: “Ek en jy moenie met mekaar stry en rusie maak nie, en ook nie my skaapwagters met joune nie, want ons is familie.

Sammenlign

Utforsk Genesis 13:8

5

Genesis 13:18

Bybel vir almal

ABA

Abram het sy tente opgeslaan en hy het gaan woon by die bome van Mamre, by die stad Hebron. Abram het daar 'n altaar vir die Here gebou.

Sammenlign

Utforsk Genesis 13:18

6

Genesis 13:10

Bybel vir almal

ABA

Lot het rondgekyk en gesien daar is baie water by die stad Soar in die suide van die Jordaan-vallei. Dit het gelyk soos 'n tuin van die Here, en soos in Egipte. Dit was voordat die Here vir Sodom en Gomorra verwoes het.

Sammenlign

Utforsk Genesis 13:10

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest