YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 11

1

Genesis 11:6-7

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê toe: “Kyk, hierdie mense is nou een volk en hulle praat almal dieselfde taal. En hulle het nou net begin. Hierna sal hulle alles regkry wat hulle wil doen. Kom Ons gaan af daarnatoe en maak hulle taal deurmekaar, sodat hulle mekaar nie kan verstaan nie.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 11:6-7

2

Genesis 11:4

Bybel vir almal

ABA

Hulle sê toe: “Kom ons bou vir ons 'n stad en 'n baie hoë toring. Die punt van die toring moet aan die hemel raak. Dan sal al die mense weet van ons. Kom ons doen dit, dan sal ons nie oral op die aarde moet gaan woon nie.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 11:4

3

Genesis 11:9

Bybel vir almal

ABA

Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here die mense se taal deurmekaar gemaak en van daardie plek het Hy die mense laat gaan om oral op die aarde te woon.

Sammenlign

Utforsk Genesis 11:9

4

Genesis 11:1

Bybel vir almal

ABA

Al die mense op die aarde het dieselfde taal gepraat en dieselfde woorde gebruik.

Sammenlign

Utforsk Genesis 11:1

5

Genesis 11:5

Bybel vir almal

ABA

Die Here het afgekom om te kom kyk na die stad en die toring wat die mense bou.

Sammenlign

Utforsk Genesis 11:5

6

Genesis 11:8

Bybel vir almal

ABA

Die Here het die mense oral op die aarde laat woon, van die stad af en verder. Hulle het opgehou om die stad te bou.

Sammenlign

Utforsk Genesis 11:8

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest