Bijbel App logo
Zoek icoon

Hosea 8:7

Hosea 8:7 AFR20

“ As mense wind saai, sal hulle 'n storm oes. As daar geen are aan 'n koringhalm is nie, lewer dit geen koringkorrels nie. As dit dalk iets lewer, sal vreemdes dit insluk.