1
JAKOBUS 4:7
Afrikaans 1983
AFR83
Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel teë en hy sal van julle af wegvlug.
Vergelijk
Ontdek JAKOBUS 4:7
2
JAKOBUS 4:8
Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte, huigelaars.
Ontdek JAKOBUS 4:8
3
JAKOBUS 4:10
Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog.
Ontdek JAKOBUS 4:10
4
JAKOBUS 4:6
Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.”
Ontdek JAKOBUS 4:6
5
JAKOBUS 4:17
As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.
Ontdek JAKOBUS 4:17
6
JAKOBUS 4:3
As julle bid, ontvang julle nie, omdat julle verkeerd bid: julle wil net julle selfsugtige begeertes bevredig.
Ontdek JAKOBUS 4:3
7
JAKOBUS 4:4
Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is.
Ontdek JAKOBUS 4:4
8
JAKOBUS 4:14
Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn.
Ontdek JAKOBUS 4:14