YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit Romeine 11

1

Romeine 11:36

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Aan Hom kom die heerlikheid vir ewig toe! •Amen.

Vergelijk

Ontdek Romeine 11:36

2

Romeine 11:33

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

O, diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, en hoe onnaspeurbaar sy weë!

Vergelijk

Ontdek Romeine 11:33

3

Romeine 11:34

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want wie het die gedagte van die Here geken? Of wie het as sy raadsman opgetree?

Vergelijk

Ontdek Romeine 11:34

4

Romeine 11:5-6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Net so is daar ook in die huidige tyd 'n oorblyfsel, deur genade uitgekies. Maar as dit uit genade is, is dit nie meer op grond van dade nie; want anders sou die genade nie meer genade wees nie.

Vergelijk

Ontdek Romeine 11:5-6

5

Romeine 11:17-18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En as 'n aantal van die takke van die mak olyfboom uitgebreek is, en jy, die wilde olyf, tussen die takke ingeënt is, en so aan die voedingskrag van die mak olyfboom se wortel deel gekry het, moet jy nie teenoor die ander takke spog nie. As jy wel spog – jy ondersteun nie die wortel nie, maar die wortel jou.

Vergelijk

Ontdek Romeine 11:17-18

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Romeine 11

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest