1
Hosea 14:9
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“Efraim, watter ooreenkoms is daar nog tussen My en die afgode? Ek is die Een wat hom antwoord, en Ek hou hom in die oog. Ek is soos 'n immergroen sipres – by My word jou vrugbaarheid gevind.”
Vergelijk
Ontdek Hosea 14:9
2
Hosea 14:2
Keer terug, Israel, na die HERE jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel.
Ontdek Hosea 14:2
3
Hosea 14:4
Assirië kan ons nie red nie, op perde wil ons nie ry nie, en ons sal nie meer ons handewerk ‘ons god’ noem nie; want net by U vind die vaderlose ontferming.”
Ontdek Hosea 14:4