1
Hosea 13:4
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“ Ek is die HERE jou God – al van Egipteland af. Buiten My het jy geen ander god geken nie, en naas My was daar geen redder nie.
Vergelijk
Ontdek Hosea 13:4
2
Hosea 13:14
Moet Ek hulle bevry uit die mag van die •doderyk? Moet Ek hulle van die dood loskoop? Waar is jou pessiektes, Dood? Waar is jou epidemie, Doderyk? Medelye is vir my oë verberg.”
Ontdek Hosea 13:14
3
Hosea 13:6
Maar toe hulle weiding kry, het hulle versadig geraak; hulle het versadig geraak en hoogmoedig geword – daarom het hulle My vergeet.
Ontdek Hosea 13:6