YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit ROMEINE 7

1

ROMEINE 7:25

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die antwoord hierop is: Jesus Christus ons Here, en daarvoor dank ek God! Die saak staan dus so: Met my gees wil ek die wet van God gehoorsaam, maar as gevolg van my sondige natuur gehoorsaam ek die wet van die sonde.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 7:25

2

ROMEINE 7:18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek weet dat ek – ten minste wat my ou, sondige natuur betref – nie oor die vermoë beskik om die goeie te doen nie. Want die begeerte tot die goeie is daar, maar ek kry dit nie uitgevoer nie.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 7:18

3

ROMEINE 7:19

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek versuim die goeie wat ek so graag wil doen, maar die slegte wat ek nie wil nie, dít doen ek.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 7:19

4

ROMEINE 7:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

As ek dan doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 7:20

5

ROMEINE 7:21-22

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek ervaar dus die volgende lewenswet: As ek die goeie wil doen, is die kwaad byderhand. Ek verheug my immers in my diepste wese in die wet van God.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 7:21-22

6

ROMEINE 7:16

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

As ek doen wat ek nie wil doen nie en my gewete kla my daaroor aan, erken ek self dat die wet goed is.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 7:16

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met ROMEINE 7

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest