YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit ROMEINE 16

1

ROMEINE 16:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die God van vrede sal Satan binnekort onder julle voete verpletter. Mag die genade van ons Here Jesus met julle wees.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 16:20

2

ROMEINE 16:17

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Nog ’n laaste beroep op julle, broers en susters. Wees op die uitkyk vir mense wat verdeeldheid veroorsaak en Christene se geloof ondergrawe deur dinge te verkondig wat bots met dit wat julle geleer het. Vermy hulle.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 16:17

3

ROMEINE 16:18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Sulke mense dien nie vir Christus ons Here nie, maar hulle eie persoonlike belange. Deur hulle mooipraatjies en vleitaal mislei hulle naïewe mense.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 16:18

4

ROMEINE 16:25-27

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

God is magtig om julle te laat vasstaan volgens die Goeie Nuus aangaande Jesus Christus wat ek verkondig en ook volgens die plan wat God nou bekendgestel het. Hierdie plan het eeue lank geheim gebly, maar is nou onthul. Soos deur die profete voorspel en in opdrag van die ewige God, is dit aan alle volke bekendgemaak sodat hulle kan glo en die Goeie Nuus kan gehoorsaam. Aan dié God wat enkel en alleen die ware wysheid is, kom die heerlikheid toe, deur Jesus Christus, vir altyd en altyd. Amen.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 16:25-27

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest