YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit ROMEINE 15

1

ROMEINE 15:13

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 15:13

2

ROMEINE 15:4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ons moet leer uit wat al lank gelede reeds in die Skrif opgeteken is. Die standvastigheid en die bemoediging wat die Skrif aan ons gee, help ons om aan ons toekomsverwagting te bly vashou.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 15:4

3

ROMEINE 15:5-6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Mag God, wat die bron is van standvastigheid en bemoediging, julle help om in volkome harmonie met mekaar te lewe – elkeen met die gesindheid van Christus teenoor julle medegelowiges. Dan sal julle almal in ’n wonderlike eenheid van gees en uit een mond die lof toebring aan God, die Vader van Jesus Christus ons Here.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 15:5-6

4

ROMEINE 15:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het. So sal julle God verheerlik.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 15:7

5

ROMEINE 15:2

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ons moet aan die beswil van ons naaste dink en hulle so in hulle geloofslewe help opbou.

Vergelijk

Ontdek ROMEINE 15:2

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met ROMEINE 15

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest