YouVersion लोगो
बाइबलभक्त्ति पाठहरूभिडियोहरू
एप डाउनलोड गर्नुहोस्
भाषा चयनकर्ता
खोज आइकन

बाट लोकप्रिय बाइबल पदहरू {{chapter}}

1

HANDELINGE 9:15

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die Here het egter vir hom gesê: “Gaan doen wat Ek sê, want Ek het Saulus as my instrument uitgekies om my boodskap uit te dra na volke en konings, en ook aan die volk Israel.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 9:15

2

HANDELINGE 9:4-5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het op die grond neergeval en ’n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” “Wie is U, Here?” het hy toe gevra. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dis vir Mý wat jy vervolg!

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 9:4-5

3

HANDELINGE 9:17-18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ananias het toe vertrek en in daardie huis ingegaan. Hy het sy hande op Saulus gesit en gesê: “Broer Saul, die Here het my gestuur, Jesus wat aan jou verskyn het op pad hierheen. Hy het my gestuur sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul kan word.” Onmiddellik het iets soos skille van Saulus se oë afgeval en hy kon weer sien. Hy het opgestaan en is gedoop.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 9:17-18

अघिल्लो अध्याय
अर्को अध्याय
YouVersion

तपाईलाई हरेक दिन परमेश्‍वर सँग आत्मीयता खोज्न प्रोत्साहन र चुनौती दिँदै।

मन्त्रालय

बारेमा

करियरहरू

स्वयंसेवक

ब्लग

प्रेस

उपयोगी लिङ्कहरू

सहयोग गर्नुहोस

आर्थिक सहयोग गर्नुहोस

बाइबल संस्करणहरू

अडियो बाइबलहरू

बाइबल भाषाहरू

आजको बाइबल पद


डिजिटल सेवाकार्यमा

Life.Church
नेपाली भाषा

©2026 Life Church/ YouVersion

गोपनीयता नीतिसर्तहरू
जोखिम प्रकटीकरण कार्यक्रम
फेसबुकट्विटरInstagramयुट्युबपिन्तेरेस्ट