1
HANDELINGE 12:5
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
So is Petrus dan in die tronk bewaak. Die kerk het aanhoudend vir hom tot God gebid.
तुलना
अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 12:5
2
HANDELINGE 12:7
Meteens staan daar ’n engel van die Here by Petrus, en ’n lig skyn in die sel. Die engel stoot toe aan Petrus se sy, en maak hom wakker en sê: “Staan gou op!” Die boeie het van sy polse afgeval.
अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 12:7