omdat hulle God geken het en Hom nie as God vereer, geloof en aanbid, Ps 14:3 of Hom gedank het nie, Deut 28:47 Ps 50:23 Dan 5:23 1 Kro 16:27-29 Luk 17:18 maar gebrekkig geword het in hul redenering en hulle verstand, wil en emosie dof geword het, sonder begrip. Efe 4:17-19