Romeine 1:26-28
Romeine 1:26-28 SPC
As gevolg hiervan het God hulle oorgegee aan siektes van skande, Spr 5:11-13 want hulle vroue het die natuurlike begeertes verander en gewoond geraak aan dit wat nie natuurlik is nie Lev 18:2223 20:13 1 Kor 6:9 1 Tim 1:10 en net so het ook die mans die natuurlike seksuele begeertes na die vrou opgegee en brand in hulle begeertes na mekaar. Manne het met manne skandelike dade gepleeg en in hulle persoon die toepaslike straf van hulle misleiding gekry en omdat hulle in hulleself besluit het om God nie te ken nie, het God hulle oorgegee aan ’n waardelose denke sodat hulle doen wat nie reg is nie