1
Romeine 2:3-4
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hoekom dink jy, o mens, wat húlle veroordeel wat sulke dinge voortdurend doen en dit sélf doen dat jy die oordeel van God sal ontvlug? Of waag jy dit teen die rykdom van Sy sagte goedheid en teen die geduld van Sy Gees en teen die plek wat Hy vir jou gegee het en besef jy nie dat die sagte goedheid van God jou wil lei om van die sonde af weg te draai na God toe nie?
ႏွိုင္းယွဥ္
Romeine 2:3-4ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Romeine 2:1
As gevolg hiervan is daar nie ’n verskoning vir jou, o mens wat jou naaste veroordeel nie, want waaroor jy jou naaste oordeel, is jyself skuldig aan, want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge
Romeine 2:1ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Romeine 2:11
want daar is geen aanneming van die persoon by God nie.
Romeine 2:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Romeine 2:13
want dit is nie die hoorders van die geskrewe wet wat by God onskuldig is nie, maar die wat die wet doen, word onskuldig verklaar. Ya'a 1:23
Romeine 2:13ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Romeine 2:6
Hy wat elkeen beloon volgens sy dade: Ps 62:12 Spr 24:12 Iyov 34:11
Romeine 2:6ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Romeine 2:8
maar aan die wat die waarheid weerstaan en nie gehoorsaam nie, maar aan die bose gehoorsaam is, gee Hy woede, toorn
Romeine 2:8ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Romeine 2:5
As gevolg van die onsensitiwiteit van jou verstand, wil en emosie wat nie wil wegdraai van sonde af nie, versamel jy vir jou ’n skat van toorn vir die dag van die toorn en openbaring van die regverdige oordeel van God.
Romeine 2:5ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား