1
Luka 9:23
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy sê voor almal: “Wie ook al agter My aan wil kom, moet homself ontken en sy kruis elke dag opneem en My volg
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 9:23ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 9:24
want wie sy lewe wil red, sal dit vernietig, maar hy wie se lewe om My ontwil vernietig word, hy sal dit red
Luka 9:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 9:62
Yeshua antwoord hom: “Niemand wat sy hand aan die ploeg of juk slaan en agtertoe kyk, is waardig vir die Koninkryk van God nie.” Gen 19:26
Luka 9:62ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 9:25
want watter voordeel is dit vir ’n mens as hy die hele wêreld verkry, maar sy lewe vernietig of verloor?
Luka 9:25ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 9:26
Wie hom ook al skaam vir My en My boodskap, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy in die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van Sy Vader en van die afgesonderde engele kom.
Luka 9:26ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 9:58
Toe sê Yeshua vir hom: “Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel het neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy Sy kop kan neerlê nie.”
Luka 9:58ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Luka 9:48
en sê vir hulle: “Wie dan ’n kind soos hierdie ontvang in My Karakter en Outoriteit, ontvang My en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het, want wie die kleinste onder julle almal is, hy sal groot wees.”
Luka 9:48ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား