1
Luka 10:19
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Let op, Ek het vir julle die outoriteit gegee om op slange en skerpioene te trap en oor al die krag van die vyand en niks sal julle skade doen nie.
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 10:19ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 10:41-42
Yeshua antwoord en sê vir haar: “Marta, Marta, jy is bekommerd en omgekrap oor baie dinge, maar een ding is nodig; Miryam het die voordelige deel vir haarself gekies, wat nie van haar weggeneem sal word nie.”
Luka 10:41-42ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 10:27
Hy antwoord en sê vir Hom: “Jy moet יהוה, jou God, liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie en vanuit jou hele gees en vanuit al jou vermoëns en vanuit jou hele verbeelding en jou medemens net soos jouself.” Lev 19:18 Deut 6:5
Luka 10:27ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 10:2
Hy sê vir hulle: “Die oes is groot en die werkers is min. Bid daarvolgens die Meester van die oes om arbeiders in Sy oes uit te stuur.
Luka 10:2ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 10:36-37
Daarvolgens, wie van hierdie drie, dink jy, was die medemens van hom wat onder die boewe verval het?” Hy antwoord toe: “Hy wat vir hom omgegee het.” Yeshua sê vir hom: “Gaan en doen jy net so.”
Luka 10:36-37ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 10:3
Let op, gaan! Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe.
Luka 10:3ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား