1
Luka 11:13
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
As julle wat sleg is, weet om goeie geskenke vir julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader die Gees wat Afgesonderd is vanaf die hemel gee aan die wat Hom vra?”
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 11:13ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 11:9
Ek sê vir julle: hou aan vra en vir julle sal gegee word; hou aan soek en julle sal vind; hou aan klop en vir julle sal oopgemaak word
Luka 11:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 11:10
want elkeen wat aanhou vra, ontvang en hy wat aanhou soek, vind en vir hom wat aanhou klop, sal oopgemaak word.
Luka 11:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 11:2
Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê: Ons Vader wat in die hemel is
Luka 11:2ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 11:4
en vergewe wat ons verkeerd gedoen het, want ons vergewe ook elkeen wat teenoor ons verkeerd doen en bring ons nie waar ons getoets word nie, maar bevry ons van die bose een.”
Luka 11:4ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 11:3
U Karakter en Outoriteit bly afgesonderd; laat U Koninkryk kom; laat U besluite uitgevoer word, net soos in die hemel, so ook op die aarde; gee vir ons elke dag dié brood wat ons nodig het
Luka 11:3ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Luka 11:34
Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan helder is, is jou hele liggaam ook verlig, maar as dit boos is, is jou liggaam vol duisternis.
Luka 11:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Luka 11:33
Niemand steek ’n lamp op en sit dit in ’n geheime plek of sit dit onder die mandjie nie, maar op die lampstaander sodat dié wat inkom, sy lig kan sien.
Luka 11:33ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား