1
Luka 12:40
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Net so moet julle ook gereed wees omdat die Seun van die mens in ’n oomblik kom wanneer julle dit nie verwag nie.”
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 12:40ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 12:31
Soek in plaas daarvan die Koninkryk van God en al hierdie dinge sal vir julle bygesit word.
Luka 12:31ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 12:15
Hy sê vir Sy studentevolgelinge: “Wees versigtig vir begeerlikhede, want lewe bestaan nie uit die oorvloed van besittings nie.”
Luka 12:15ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 12:34
want waar julle rykdom is, daar sal julle gedagtes, wil en emosie ook wees.
Luka 12:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 12:25
Wie onder julle kan, deur ywerig te wees, een el by sy lengte bysit?
Luka 12:25ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 12:22
Hy het vir Sy studentevolgelinge gesê: “Ek sê daarom vir julle: moenie angstig wees oor julle lewe nie, oor wat julle sal eet, of oor julle liggaam, wat julle sal aantrek nie.
Luka 12:22ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Luka 12:7
maar selfs die hare van julle kop is almal getel. Wees dan nie bang nie: julle is meer werd as baie mossies.
Luka 12:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Luka 12:32
Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het dit gewil om aan julle die Koninkryk te gee.
Luka 12:32ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
Luka 12:24
Let op die kraaie, want hulle saai nie en hulle oes nie; hulle het geen opgaarplek of skuur nie en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!
Luka 12:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
10
Luka 12:29
Julle moet ook nie angstig wees oor wat julle sal eet of drink nie en julle moenie onrustig wees daaroor nie
Luka 12:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
11
Luka 12:28
As God dan die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in ’n oond gegooi word, so aantrek, Ps 103:1516 hoeveel keer beter is Hy nie vir julle nie, julle met min vertroue!
Luka 12:28ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
12
Luka 12:2
Daar is niks weggesteek wat nie openbaar sal word nie en geheim wat nie bekend sal word nie.
Luka 12:2ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား