1
Yoganan 12:26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
As iemand My dien, laat hom My volg en waar Ek is, daar sal hy wat My dien, ook wees en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 12:26ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 12:25
Wie sy lewe lief het, sal dit vernietig, maar wie sy lewe haat in hierdie wêreld, sal dit bewaar vir die ewige lewe.
Yoganan 12:25ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 12:24
Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: as die graankorrel nie in die grond val en doodgaan nie, bly dit alleen, maar as dit doodgaan, dra dit baie vrug. Yes 53:10 1 Kor 15:36-44
Yoganan 12:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 12:46
Ek, die Lig, het in die wêreld gekom sodat elkeen wat in My vertrou, nie in die duisternis sou bly nie. 1 Yog 2:8-11
Yoganan 12:46ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 12:47
Wie ook al My boodskap hoor en dit nie doen nie, Ek veroordeel hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat Ek lewe aan die wêreld kan gee.
Yoganan 12:47ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 12:3
Miryam vat ’n albaste fles welriekende olie, die beste, baie kosbare, egte nardusolie, salf die voete van Yeshua en droog Sy voete met haar hare af. Die hele huis is gevul met die reuk van die geurige olie.
Yoganan 12:3ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 12:13
palmtakke gevat en uitgegaan om Hom te ontmoet en uitgeroep: Ps 118:25 “Red ons nou! Geseënd is Hy wat kom in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, die Koning van Yisra’el.” Ps 118:26
Yoganan 12:13ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Yoganan 12:23
Yeshua antwoord hulle en sê: “Die tyd het gekom dat die Seun van die mens vereer en geloof moet word.
Yoganan 12:23ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား