1
Yoganan 13:34-35
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
’n Nuwe opdrag gee Ek vir julle: dat julle mekaar moet liefhê; Lev 19:18 net soos Ek julle liefgehad het, so moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle My studentevolgelinge is, as julle liefde vir mekaar het.”
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 13:34-35ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 13:14-15
As Ek dan, julle Leermeester en julle Meester, julle voete gewas het, hoeveel te meer moet julle nie mekaar se voete was nie, want hierdie voorbeeld het Ek vir julle gegee sodat net soos Ek aan julle gedoen het, net so moet julle ook doen.
Yoganan 13:14-15ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 13:7
Yeshua antwoord en sê vir hom: “Wat Ek doen, verstaan jy nie nou nie, maar jy sal dit later verstaan.”
Yoganan 13:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 13:16
Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: daar is nie ’n slaaf groter as sy meester nie en ook nie ’n afgevaardigde groter as die een wat hom gestuur het nie. Mat 10:2425
Yoganan 13:16ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 13:17
As julle hierdie dinge verstaan, is julle geseënd as julle dit doen.
Yoganan 13:17ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 13:4-5
het van die ete af opgestaan, Sy bo-klere uitgetrek en ’n handdoek om Hom vasgemaak. Hy vat water in ’n wasskottel en begin om die voete van die studentevolgelinge te was en af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het.
Yoganan 13:4-5ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား