1
Yoganan 11:25-26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua antwoord haar: “Ek is onveranderlik dieselfde, die Opstanding en die Lewe; wie in My vertrou, sal lewe al was hy ook dood en elkeen wat lewe en in My vertrou, sal nooit sterf tot in ewigheid nie. Glo jy dit?” Yog 10:910 2 Tim 1:1910
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 11:25-26ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 11:40
Yeshua sê vir haar: “Het Ek nie vir jou gesê dat as jy aanhou vertrou, jy die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God sal sien nie?”
Yoganan 11:40ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 11:35
Yeshua het gehuil.
Yoganan 11:35ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 11:4
Yeshua sê egter: “Hierdie siekte is nie tot die dood nie, maar tot die eer, lof en aanbidding van God sodat die Seun van God daardeur vereer en geloof kan word.”
Yoganan 11:4ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 11:43-44
Nadat Hy dit gesê het, het Hy met ’n harde stem uitgeroep: “El’azar, kom uit!” Hy wat gesterf het, het uitgekom met grafdoeke aan sy hande en voete gebind en sy gesig was toegedraai met ’n doek. Yeshua sê vir hulle: “Maak hom los en laat hom gaan.”
Yoganan 11:43-44ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 11:38
Yeshua is kragtig geraak in Homself en het by die graf gekom. Die graf was ’n grot, met ’n klip voor die ingang geplaas.
Yoganan 11:38ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 11:11
Nadat Hy dit gesê het, sê Hy vir hulle: “El’azar, ons vriend, slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.”
Yoganan 11:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား