1
Yoganan 10:10
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die dief kom nie, as net om te steel, dood te maak en te vernietig nie. Ek het gekom dat hulle lewe kan hê en watter oorvloed daar ook al vir hulle is. Yog 11:2526 2 Tim 1:1910
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 10:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 10:11
Ek is onveranderlik dieselfde, die goeie Herder. Die goeie Herder lê Sy lewe neer vir Sy skape, Yeg 34:23 37:24 Ps 23
Yoganan 10:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 10:27
My skape hoor My stem, Ek ken hulle en hulle loop saam met My.
Yoganan 10:27ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 10:28
Ek gee ook aan hulle die ewige lewe en hulle sal vir ewig nie vernietig word nie en niemand sal hulle uit My hand ruk nie.
Yoganan 10:28ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 10:9
Ek is onveranderlik dieselfde, die Hek en as iemand deur My ingaan, sal hy lewe en hy sal ingaan en uitgaan en weiding kry.
Yoganan 10:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 10:14
Ek is onveranderlik dieselfde, die goeie Herder, Ek ken My eie en My eie ken My
Yoganan 10:14ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 10:29-30
My Vader, wat hulle aan My gegee het, is groter as almal en niemand kan hulle uit die hand van My Vader ruk nie. Ek en My Vader, Ons is een.” Yog 17:21 1 Kor 8:6
Yoganan 10:29-30ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Yoganan 10:15
net soos My Vader My ken en Ek My Vader ken en Ek My lewe aflê ter wille van die skape.
Yoganan 10:15ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
Yoganan 10:18
Niemand vat dit by My af nie, maar Ek lê dit uit Myself af. Ek het die outoriteit om dit af te lê en Ek het die outoriteit om dit weer op te neem. Hierdie opdrag het Ek van My Vader ontvang.” Luk 14:26
Yoganan 10:18ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
10
Yoganan 10:7
Yeshua het weer vir hulle gesê: “’n Tydlose waarheid sê Ek vir julle: Ek is onveranderlik dieselfde, die Hek van die skape.
Yoganan 10:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
11
Yoganan 10:12
maar die huurling wat nie ’n herder is nie, wanneer hy ook al die wolf sien kom, los hy die skape en hardloop weg.
Yoganan 10:12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
12
Yoganan 10:1
“Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: wie nie by die hek in die skaapkraal ingaan nie, maar van ’n ander plek af inklim, hy is ’n dief en ’n rower
Yoganan 10:1ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား