1
1 Korinthiërs 5:11
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar dít het ek aan julle geskryf: om nie te meng met iemand wat ’n broer genoem word en dan ’n seksueel immorele mens is of ’n gierigaard of ’n afgodsdienaar of ’n kwaadprater en bedrieër of ’n dronkaard of ’n afperser en dief is nie. Met so iemand moet julle selfs nie saam brood eet nie
ႏွိုင္းယွဥ္
1 Korinthiërs 5:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
1 Korinthiërs 5:7
Gooi die ou suurdeeg uit sodat julle ’n nuwe stuk deeg kan wees, soos wat julle eintlik ongesuurd is, want ons Pesaglam, Die Gesalfde Een, is vir ons geslag.
1 Korinthiërs 5:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
1 Korinthiërs 5:12-13
want waarom sou ek ook die wat buite is, oordeel? Oordeel die wat binne is, maar die wat buite is, word deur God geoordeel. Deut 13:6-8 17:712 19:19 21:21 24:7 Verwyder die bose een onder julle uit.
1 Korinthiërs 5:12-13ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား