Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel van die Gees wat Afgesonderd is, wat in julle bly, wat julle van God gekry het, is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, Num 19:13 Yog 2:21 1 Kor 3:1617
want julle is gekoop vir ’n prys. Bring daarom eer, lof en aanbidding aan God in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.