Matteus 7:11

Matteus 7:11 DB

As julle klomp slegte mense net goeie dinge vir julle eie kinders gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader dit dan nie doen nie? Ek verseker julle: Hy sal net die beste dinge gee vir diegene wat Hom daarvoor vra.”

Video untuk Matteus 7:11

Pelan Bacaan dan Renungan percuma yang berkaitan dengan Matteus 7:11