2 Tessalonisense 2:7

2 Tessalonisense 2:7 DB

Agter die skerms is die bose magte hard aan die werk. Hulle wag net vir die oomblik wanneer die een wat die goddelose figuur terughou, self van die toneel verdwyn.