Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada JEREMIA 32

1

JEREMIA 32:27

Afrikaans 1983

AFR83

Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 32:27

2

JEREMIA 32:17

Afrikaans 1983

AFR83

Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie.

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 32:17

3

JEREMIA 32:39-40

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal hulle 'n onverdeelde hart en 'n vaste koers gee: hulle sal My altyd dien vir hulle eie beswil en vir dié van hulle kinders na hulle. Ek sal 'n blywende verbond met hulle sluit. Ek sal nooit ophou om aan hulle goed te doen nie en Ek sal in hulle die begeerte lê om My te dien en nie van My af weg te draai nie.

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 32:39-40

4

JEREMIA 32:38

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 32:38

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest