Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada JEREMIA 22

1

JEREMIA 22:3

Afrikaans 1983

AFR83

So sê die Here: Handhaaf die reg en wees regverdig! Red dié wat beroof word, uit die mag van die uitbuiter, ook die vreemdeling, die weeskind en die weduwee. Moenie die reg vertrap nie, moenie geweld pleeg en moenie mense onskuldig om die lewe bring in hierdie plek nie.

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 22:3

2

JEREMIA 22:15-16

Afrikaans 1983

AFR83

Maak dit van jou 'n koning as jy jou inspan vir meer sederhout? Jou pa het geëet en gedrink, hy het reg laat geskied en reg gedoen en dit het goed gegaan met hom. Hy het die saak behartig van die swakke en die arme, en dit het goed gegaan. Wie hierdie dinge doen, dien My, sê die Here.

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 22:15-16

3

JEREMIA 22:13

Afrikaans 1983

AFR83

Ellende wag vir hom wat sy huis met onreg bou, sy bokamers met minagting van die reg, vir hom wat sy mense sonder betaling laat werk, wat hulle nie hulle geld gee nie.

Bandingkan

Selidiki JEREMIA 22:13

Pelan Bacaan dan Renungan percuma yang berkaitan dengan JEREMIA 22

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest