1
HEBREËRS 2:18
Afrikaans 1983
AFR83
Omdat Hy self versoek is en gely het, kan Hy dié help wat versoek word.
Bandingkan
Selidiki HEBREËRS 2:18
2
HEBREËRS 2:14
Aangesien hierdie kinders mense van vlees en bloed is, het Hy ook net soos hulle mens geword. Dit het Hy gedoen om deur sy dood dié een wat mag het oor die dood, dit is die duiwel, te vernietig
Selidiki HEBREËRS 2:14
3
HEBREËRS 2:1
Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.
Selidiki HEBREËRS 2:1
4
HEBREËRS 2:17
Daarom moes Hy in elke opsig aan sy broers gelyk word, sodat Hy 'n barmhartige en getroue Hoëpriester voor God kon wees om die sondes van die volk te versoen.
Selidiki HEBREËRS 2:17
5
HEBREËRS 2:9
Maar ons sien Jesus, met eer en heerlikheid gekroon op grond van sy lyding en dood. Hy is 'n kort tydjie minder gemaak as die engele, sodat Hy deur die genade van God vir almal sou sterwe.
Selidiki HEBREËRS 2:9