Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada PREDIKER 12

1

PREDIKER 12:13

Afrikaans 1983

AFR83

Die slotsom van alles wat jy gehoor het, is dit: Dien God en gehoorsaam sy gebooie. Dit is wat van die mens gevra word.

Bandingkan

Selidiki PREDIKER 12:13

2

PREDIKER 12:14

Afrikaans 1983

AFR83

God sal rekenskap eis oor alles wat gedoen word, ook oor wat in die geheim gedoen word, of dit goed is of kwaad.

Bandingkan

Selidiki PREDIKER 12:14

3

PREDIKER 12:1-2

Afrikaans 1983

AFR83

Dink aan jou Skepper in jou jong dae voor die swaar dae kom, die jare aanbreek waarvan jy sal sê: “Ek het daar niks aan nie.” Dit is die tyd wanneer die son donker sal word en ook die daglig, die maan en die sterre, die tyd wanneer dit weer bewolk word ná die reën.

Bandingkan

Selidiki PREDIKER 12:1-2

4

PREDIKER 12:6-7

Afrikaans 1983

AFR83

die tyd wanneer die silwerdraad afgebreek word en die goue kruik breek, die kruik by die fontein stukkend breek en die wiel by die put stukkend val, die tyd wanneer die stof na die aarde toe terugkeer soos dit was, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het.

Bandingkan

Selidiki PREDIKER 12:6-7

5

PREDIKER 12:8

Afrikaans 1983

AFR83

Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks.

Bandingkan

Selidiki PREDIKER 12:8

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest