Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Sefanja 3

1

Sefanja 3:17

Die Boodskap

DB

want die Here is by hulle. Die Here is soos ’n held wat hulle kom red en hulle wenners maak. As Hy aan hulle dink, raak Hy baie opgewonde en bly. Sy liefde vir hulle maak Hom rustig en laat Hom tevrede voel. Hy sal sommer soos wat hulle by ’n fees maak, hardop sing om te wys dat hulle Hom bly maak.

Bandingkan

Selidiki Sefanja 3:17

2

Sefanja 3:20

Die Boodskap

DB

Wanneer die tyd kom waarvoor hulle wag, sal die Here sy mense van oral af bymekaarmaak en hulle huis toe bring na hulle land toe. Hy sal sorg dat al die volke van die wêreld hulle ag en met respek behandel. Israel sal self beleef hoe hulle omstandighede vir hulle positief verander en hoe dit weer met hulle goed gaan. Die Here het gesê Hy sal sorg dat dit gebeur!

Bandingkan

Selidiki Sefanja 3:20

3

Sefanja 3:15

Die Boodskap

DB

Die Here sal hulle nie langer straf nie. Hy jaag ook al hulle vyande weg. Die Here is die koning van Israel en Hy bly by hulle. Hulle hoef daarom vir niks meer bang te wees nie.

Bandingkan

Selidiki Sefanja 3:15

4

Sefanja 3:19

Die Boodskap

DB

Binnekort sal Hy al die mense straf wat Israel se vryheid gesteel het. Die Here sal die hulpelose mense en dié wat uitgestoot is uit die samelewing help. Verder sal Hy ook hulle naam in ere herstel sodat hulle nie meer skaam hoef te wees nie. Die wêreld sal met nuwe oë na hulle kyk en hulle respekteer.

Bandingkan

Selidiki Sefanja 3:19

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest