Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Maleagi 4

1

Maleagi 4:5-6

Die Boodskap

DB

Voordat die dag van afrekening kom, sal Ek die profeet Elia as ’n boodskapper vir julle stuur. Deur sy preke sal verhoudings tussen mense weer regkom. Veral die verhouding tussen ouers en hulle kinders sal weer herstel word sodat dit nie vir My nodig sal wees om die land te kom verwoes omdat die mense mekaar nie liefhet soos Ek hulle liefhet nie. Nuwe Testament

Bandingkan

Selidiki Maleagi 4:5-6

2

Maleagi 4:1

Die Boodskap

DB

Onthou, die dag van afrekening kom. ’n Mens sou dit kon vergelyk met ’n verskriklike warm vuur. Op daardie dag sal die selftevrede, beterweterige mense wat gedink het God is iemand met wie jy speletjies kan speel, soos fyn houtjies in ’n vuur wees. Die vlamme sal nog skaars aan hulle raak, dan is hulle klaar tot as verbrand. Daar sal niks van hulle oorbly nie, sê die Here, die Grootkoning.

Bandingkan

Selidiki Maleagi 4:1

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest