Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Maleagi 2

1

Maleagi 2:16

Die Boodskap

DB

“Ek haat egskeiding!” sê die Here, die God van Israel. Ek kan dit nie verdra as iemand so gevoelloos teenoor sy vrou optree nie. Dink mooi na oor wat jy doen en moenie jou belofte om aan jou vrou getrou te wees sommer net breek nie.

Bandingkan

Selidiki Maleagi 2:16

2

Maleagi 2:15

Die Boodskap

DB

Niemand wat nog ’n bietjie verstand het, maak só nie. Wat dink jy was God se doel toe Hy julle in die huwelik soos een mens gemaak het? Was dit nie juis dat julle kinders sou hê wat God sou ken en dien nie? Maar as jy so maak, gaan dit nie gebeur nie. Moenie toelaat dat jou emosies so met jou weghardloop dat jy die kosbaarste besitting wat jy het deur swak besluite verloor nie.

Bandingkan

Selidiki Maleagi 2:15

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest