1
Numeri 6:24-26
Bybel vir almal
ABA
“Die Here seën jou en Hy beskerm jou, Die Here is naby jou en Hy is genadig vir jou, Die Here doen wat jy vra en Hy laat dit goed gaan met jou.
Bandingkan
Selidiki Numeri 6:24-26
2
Numeri 6:27
“Wanneer die priesters dit doen, dan sal Ek by die Israeliete wees en hulle seën.”
Selidiki Numeri 6:27
3
Numeri 6:23
“Jy moet vir Aäron en sy seuns sê hoe hulle die Israeliete moet seën. Hulle moet sê
Selidiki Numeri 6:23