1
Numeri 23:19
Bybel vir almal
ABA
God is nie 'n mens nie, Hy lieg nie, Hy is nie soos 'n mens nie, Hy verander nie wat Hy besluit het nie. Wanneer Hy iets belowe het, dan doen Hy dit. Wanneer hy gepraat het, dan laat Hy dit gebeur.
Bandingkan
Selidiki Numeri 23:19
2
Numeri 23:23
Ja, niemand kan die Israeliete toor nie, niemand kan sê wat met hulle moet gebeur nie. Mense sal nou van die Israeliete sê: ‘Kyk wat het God gedoen!’
Selidiki Numeri 23:23
3
Numeri 23:20
Luister, Hy het gesê ek moet die volk seën, en wanneer Hy iemand geseën het, dan kan ek dit nie verander nie.
Selidiki Numeri 23:20