Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Numeri 12

1

Numeri 12:8

Bybel vir almal

ABA

Ek kom na hom toe en Ek praat met hom, Ek sê vir hom reguit wat Ek wil sê. Hy kan My sien wanneer Ek na hom toe kom. Hoekom praat julle so teen my dienaar Moses? Julle mag nie so met hom praat nie.”

Bandingkan

Selidiki Numeri 12:8

2

Numeri 12:3

Bybel vir almal

ABA

Moses was 'n baie nederige man, meer nederig as al die ander mense op die aarde.

Bandingkan

Selidiki Numeri 12:3

3

Numeri 12:6

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê toe: “Luister goed na wat Ek sê. Wanneer Ek, die Here, vir julle 'n profeet stuur, dan sal Ek vir hom wys wie Ek is, Ek sal met hom praat terwyl hy droom.

Bandingkan

Selidiki Numeri 12:6

4

Numeri 12:7

Bybel vir almal

ABA

Maar my dienaar Moses is nie so 'n profeet nie, hy is die persoon wat Ek gekies en aangestel het oor almal wat aan My behoort.

Bandingkan

Selidiki Numeri 12:7

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest