Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Levitikus 19

1

Levitikus 19:18

Bybel vir almal

ABA

“Jy moenie dieselfde slegte ding aan 'n ander Israeliet wil doen wat hy aan jou gedoen het nie, jy moenie vir hom kwaad bly nie. Jy moet vir jou naaste so lief wees soos jy lief is vir jouself. Ek is die Here.

Bandingkan

Selidiki Levitikus 19:18

2

Levitikus 19:28

Bybel vir almal

ABA

Julle mag ook nie julle liggame sny of prente op julle vel teken nie. Ek is die Here.

Bandingkan

Selidiki Levitikus 19:28

3

Levitikus 19:2

Bybel vir almal

ABA

“Jy moet vir die hele volksvergadering van die Israeliete sê: Julle moet julleself aan My wy, want Ek, julle God die Here, is heilig.

Bandingkan

Selidiki Levitikus 19:2

4

Levitikus 19:17

Bybel vir almal

ABA

“Jy mag nie 'n ander mens haat nie, jy moenie nét aanhou sê iemand is skuldig nie, jy moet ook vir hom sê wát hy verkeerd doen.

Bandingkan

Selidiki Levitikus 19:17

5

Levitikus 19:31

Bybel vir almal

ABA

“Julle mag nie vir geeste van dooie mense of vir waarsêers vra wat julle wil weet nie. As julle dit doen, dan sal julle onrein word. Ek is julle God die Here.

Bandingkan

Selidiki Levitikus 19:31

6

Levitikus 19:16

Bybel vir almal

ABA

“Jy mag nie skinder van mense nie. Jy mag nie iets doen wat gevaarlik is vir ander mense se lewe nie. Ek is die Here.

Bandingkan

Selidiki Levitikus 19:16

Pelan Bacaan dan Renungan percuma yang berkaitan dengan Levitikus 19

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest