1
Levitikus 17:11
Bybel vir almal
ABA
Want 'n liggaam se lewe is in die bloed, en Ek het vir julle die bloed gegee om vir julle versoening te doen op die altaar. Die lewe is in die bloed, en die bloed doen versoening vir julle lewens.
Bandingkan
Selidiki Levitikus 17:11