1
Genesis 46:3
Bybel vir almal
ABA
Toe sê God: “Ek is God, die God van jou pa Isak. Gaan na die land Egipte en moenie bang wees nie. Ek sal jou nageslag in Egipte baie maak. Hulle sal 'n groot volk word.
Bandingkan
Selidiki Genesis 46:3
2
Genesis 46:4
Ek sal saam met jou gaan na Egipte en Ek sal jou ook later weer laat terugkom hiernatoe. Wanneer jy sterf, sal Josef jou oë toemaak.”
Selidiki Genesis 46:4
3
Genesis 46:29
en Josef het gesê sy slawe moet sy oorlogkar bring. Hy het daarop gery om sy pa Jakob te gaan ontmoet. Toe hy sy pa sien, het hy sy arms om hom gesit en hy het lank by sy pa gestaan en huil.
Selidiki Genesis 46:29
4
Genesis 46:30
Toe sê Jakob vir Josef: “Nou is ek tevrede, nou kan ek sterf. Ek het jou weer gesien, ek het gesien jy lewe nog.”
Selidiki Genesis 46:30
Halaman Utama
Alkitab
Pelan
Video